- Leon het in 2014 die Gevorderde Sertifikaat in trekklavier aan die Trinity College London met onderskeiding behaal.
-
Leon is 'n stigterlid van die trots Suid-Afrikaanse township jazz musiekgroep, Sibanye, wat gehore wyd en syd vermaak. Lees meer
- In 2014 Leon obtained the Advanced Certificate for accordion at Trinity College London with distinction.
-
Leon is a founding member of the proudly South African township jazz band, Sibanye, that entertains audiences far and wide. Read more