CAFE LATE

Trekklavier solo

Leon Albert het in 2015 ‘n album voltooi met die trekklavier as solo-instrument. Dit bevat ‘n verskeidenheid werke van klassiek, jazz, Franse musette, tango, volksmusiek en eie komposisies.

CAFE LATE

Piano accordion solo

In 2015 Leon Albert completed an album with the piano accordion as solo instrument. It contains a variety of works from classical, jazz, French musette, tango, folk music and own compositions.



GOUE EEUE

Toonsettings van Uys Krige se gedigte.

Leon Albert het in 2010 ‘n album voltooi met toonsettings van Uys Krige se gedigte, genaamd GOUE EEUE.

Dit het saamgeval met die 100-jarige herdenking van Uys Krige se geboorte in 1910.

Die aankondiging van die CD is op 26 Februarie 2010 gemaak by die Woordfees in Stellenbosch tydens die gedenkgeleentheid: Uys Krige in Ons Binnekring.

Goue Eeue is verwerk in ‘n musiekteater produksie met Leon op stem, klavier, trekklavier en kitaar en is by verskeie teaters en funksies opgevoer, waaronder:

  • Aan de Braak Teater,
  • Dorpstraat Restaurantteater,
  • Pierneefteater,
  • die 2011 Woordfees ens.

GOUE EEUE

Musical compositions of Uys Krige’s poems.

In 2010 Leon Albert completed an album with poems of Uys Krige set to music, called GOUE EEUE (“GOLDEN CENTURIES”).

It coincided with the 100-year commemoration of Uys Krige’s birthday in 1910.

The announcement of the CD was made on 26 February 2010 at the Woordfees in Stellenbosch with the memorial event: Uys Krige in Our Inner Circle.

Goue Eeue was adapted into a music theatre production with Leon on vocals, piano, accordion and guitar and was performed at various theatres and functions, including:

  • Aan de Braak Theatre,
  • Dorpstraat Restaurant Theatre,
  • Pierneef Theatre,
  • the 2011 Woordfees etc.